Afrikaans 1933/1953 Vertaling Karamel Kunsleer Verklarende Studiebybel
R650,00
8 in stock
8 in stock
11
People watching this product now!
Payment Methods:
Description
Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloƫ het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat diƩ inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
⢠Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
⢠Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
⢠21 Onderwerp-vir-onderwerp- artikels wat ān algemene oorsig bied oor die hele Bybel
⢠Unieke āBestudeer die boekā-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
⢠Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
⢠Volkleur kaarte
⢠9-punt-lettergrootte
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Material : Imitation Leather
Color : Brown
Audience : Church
Page Count : 1336
Sub Category : Study Bible
Preferred Bible Bag Size : edium Bible Bag
Size : 240 mm x 160 mm x 37 mm
Customer Reviews
Rated 0 out of 5
0 reviews
Rated 5 out of 5
0
Rated 4 out of 5
0
Rated 3 out of 5
0
Rated 2 out of 5
0
Rated 1 out of 5
0
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Reviews
Clear filtersThere are no reviews yet.